Kenneth McMillan (akteur)

Kenneth McMillan
Geboorte (1932-07-02)2 Julie 1932
Sterfte 8 Januarie 1989 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kenneth McMillan (2 Julie 1932 – 8 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Stepford Wives (1975), Dune (1984), Amadeus (1984), en Runaway Train (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy